Ek herhaal jouSonder begin of eindeHerhaal ek jou lichaamDie dag het 'n smal skaduEn die nag geel kruiseDie landskap is sonder aansienEn die mense 'n ry kerseTerwyl ek jou herhaalMet my borsteWat die holtes van jou hande namaak